http://www.shoes-ss.com/

Page Not Found - Kruiskerk

Stadige dood

‘n Mens wat ‘n slaaf van gewoonte geword het, wat elke dag dieselfde pad stap, nooit die pas versnel of iets nuuts waag nie, nie ‘n eie mening het of dinge ten volle ervaar nie … hy sterf ‘n stadige dood.

Hy wat geesdrif vermy, alles swart op wit wil hê, gevoelens wat die oë […]

Gebed van ‘n seeman

deur Francis Drake

Keer ons, Heer as ons te ingenome raak met onsself; as ons drome waar word, omdat ons te gewoon droom; as ons aankom, omdat ons te ná aan die land, té veilig gevaar het.

Keer ons, Heer as die baie wat ons besit, ons dors na lewenswater les; as ons, in liefde […]

Vlug en aankoms

Dit is genoeg om te gelewe het, een maal, een maal in eenmaligheid van chromosome wel te bestaan het van kroon tot toon. Genoeg om te gelewe het, vol ontsluit, ook net een maal, genoeg om dalk vreedsaam in ‘n stille bemoeiing met eenmaligheid van doodgaan dalk te kan dink: ek was eenmaal

eenmaal was […]

Gebed – Koos du Plessis

Laat my nooit die grond verlaat nie. Laat my in U skadu bly. Gee dat elke aardse vreugde en vrees eindelik nietig word vir my.

Elke afdraai paadjie ken ek. Elke keer het ek verdwaal. Elke keer het U my iewers kom haal. Maak dit Heer, die laaste maal.

Elke dag is ‘n gedagte. Elke […]

Seën ons land

Seën ons pragtige land, o Here God, met sy wonderlike verskeidenheid van mense uit verskillende rasse, tale en kulture. Maak ons u reënboognasie van vreugde en hoop, van geregtigheid en versoening, van vrede en eenheid, van medelye, deernis en vergifnis. Ons bid hierdie gebed vir ware eenheid in die kragtige Naam van Jesus, ons Here.

[…]

Ionic Smart Watches will be the replica watches first device in the Fitbit product that can display CGM data. The important thing is that this partnership does not affect the replica watches uk Ionic watch itself CGM tracking function, on the contrary, Dexcom company's data will be displayed with the watch itself data collection. It is swiss replica watches worth noting that the CGM function in the factory settings of Fitbit Ionic itself is not available and must be provided to rolex replica the user at a later update. And both companies will be released as early as 2018 as soon as possible.