Mag jou pad gelyk en reguit loop,
‘n bries teen jou rug, jou hart vol hoop.
Mag die son jou siel verbly,
die reën sag sif oor jou land.
En, tot ons weer ontmoet,
hou God jou in Sy hand.
Afrikaanse verwerking: Marie de Kock
|
|||||
Ou Ierse seëngebedMag jou pad gelyk en reguit loop, Afrikaanse verwerking: Marie de Kock |
|||||
Log in | Kopiereg © 2024 Kruiskerk - Alle Regte Voorbehou | Webmeester |