Category Archives: Seëngebede

Ou Ierse seëngebed

Mag jou pad gelyk en reguit loop,
‘n bries teen jou rug, jou hart vol hoop.
Mag die son jou siel verbly,
die reën sag sif oor jou land.
En, tot ons weer ontmoet,
hou God jou in Sy hand.

Afrikaanse verwerking: Marie de Kock