Die Wonderwerker

Seker die beste fliek wat nog in Afrikaans gemaak is. Gaan sien dit!

Kyk hier na die lokprent

“Die juigende resensies is nie bloot uit lojaliteit nie, maar omdat dit ’n produk is wat met jou siel praat en jou insig in ’n gekneusde mens gee wat soveel helende krag na ander gebring het, maar homself nie kon genees nie. Dit gaan oor heling, eensaamheid, isolasie, liefde en die vernietigende krag van ’n groot verlange.” (Leon van Nierop)

Lees die volledige berig in Rapport

 

 “Dis tyd dat die boek oor Marais oopgemaak word. Hy was ’n ware prospekteerder. Iemand wat gedurig onder die oppervlak gemyn het en nate oopgekap het, as geesteswetenskaplike en natuurwetenskaplike. As storieverteller, regsgeleerde, joernalis, digter en kampvegter vir Afrikaans bly hy ’n misterieuse en boeiende karakter.” (Katinka Heyns)

Lees Naomi Meyer se volledige onderhoud met Katinka Heyns op LitNet