My afternoons with Margueritte

My Afternoons With Margueritte (La Tête En Friche) is ʼn Franse kunsfilm met Engelse onderskrifte. Ná ‘n toevallige ontmoeting ontstaan daar ‘n band tussen ‘n byna ongeletterde oujongkêrel (Gérard Depardieu) en ‘n belese bejaarde vrou (Gisèle Casadesus). Merkwaardig is dat Gisèle Casadesus 95 jaar oud was toe die fliek gemaak is! Moet dit nie misloop nie.

Kyk hier na die lokprent

Lees die resensie op LitNet