Gebed vir Sondag ná Paasfees

Gees van ewige Lewe, ons kom op hierdie Sondag ná Paasfees saam om ons te verheug in die ontvouende wêreld om en in ons;
die verandering in die kleur van die herfsblare,
die vriendelike woorde wat goedheid of vertroosting inhou,
die gees van goedhartigheid in onverwagte oomblikke. Lees verder »

Gebed van Rex A.E. Hunt

Ons dank God, die bron van alle Lewe en Syn vir al die dinge om ons en in ons;
vir gesondheid, voedsel, drank, warm klere, vir familie, vriende, goeie bure
en vyande wat vir ons bid. Lees verder »