Gebede Archives - Page 5 of 6 - Kruiskerk

Lofsang van die son (Lofprysing van die skepping)

Hoogste, almagtige Here,
alle lof aan U, alle glorie, al die eer.

Aan U alleen behoort alles;
as mense is ons U naam onwaardig. Lees verder »

Gebed

Here, help ons om ten volle bewus te wees van U heilige Teenwoordigheid.
Omvou ons met U liefde.
Laat ons harte een word met U.

Lei ons na die plek van stilte in onsself,
waar ons nie net ons innerlikste wese vind nie,
maar ook verbondenheid aan die kreatiewe en transformerende misterie van wat God is. Lees verder »

Prayer to Live With Grace

May we discover through pain and torment,
the strength to live with grace and humor.
May we discover through doubt and anguish,
the strength to live with dignity and holiness.
May we discover through suffering and fear,
the strength to move toward healing. Lees verder »

Daaglikse Keltiese gebed van die Northumbriese Gemeenskap

Vandag vertrou ek my toe aan
die magtige Naam van die Drie-eenheid
deur gebed aan die Drie-in-Een
en die Een-in-Drie. Lees verder »

Gebed vir Sondag ná Paasfees

Gees van ewige Lewe, ons kom op hierdie Sondag ná Paasfees saam om ons te verheug in die ontvouende wêreld om en in ons;
die verandering in die kleur van die herfsblare,
die vriendelike woorde wat goedheid of vertroosting inhou,
die gees van goedhartigheid in onverwagte oomblikke. Lees verder »

Ionic Smart Watches will be the replica watches first device in the Fitbit product that can display CGM data. The important thing is that this partnership does not affect the replica watches uk Ionic watch itself CGM tracking function, on the contrary, Dexcom company's data will be displayed with the watch itself data collection. It is swiss replica watches worth noting that the CGM function in the factory settings of Fitbit Ionic itself is not available and must be provided to rolex replica the user at a later update. And both companies will be released as early as 2018 as soon as possible.