http://www.shoes-ss.com/

Nadenke Archives - Kruiskerk

Oor die woord ‘God’

Martin Buber (1878-1965), Oostenryks-gebore Joodse filosoof, oor die woord ‘God’:

“’Yes,’ I said, “[the word ‘God’] is the most heavy-laden of all human words. None has become so soiled, so mutilated. Just for this reason I may not abandon it. The generations have laid the burden of their anxious lives upon this word and weighed it to the ground; it lies in the dust and bears their whole burden. Human beings with their religious factions have torn the word to pieces; they have killed for it and died for it, and it bears their finger marks and their blood. Where might I find a word like it to describe the highest! Lees verder »

C. S. Lewis: Ware vriende kom van God

Vir `n Christen is vriendskap nie iets wat jou toevallig oorkom nie, skryf C.S. Lewis in sy boek Die Vier Liefdes. Christus kan regtig vir elke groep vriende sê: “Ek het julle vir mekaar uitgesoek.” Lees verder »

Gebed om die Gebeente – vers 2

Christo Steyn

Ons het ons vandag by die kerk verwonder oor die sameloop van dinge: dat die gesprek van die afgelope twee weke juis op Moedersdag sou uitloop op die (besondere) lees van DJ Opperman se Gebed om die Gebeente. Wel, die storie eindig nie daar nie. Lees verder »

Klara Majola

Hannie de Vries

Gister het Wynand oor helde en anti-helde gepreek. Skielik wou almal saam praat en het iets te sê gehad oor geestelike-, oorlogs-, vrede- en kinderhelde. Klara Majola het ter sprake gekom en van ons ouer lidmate het sommer die gedig van Opperman begin voordra (al was dit net in die gedagte).

Wie was Klara Majola? Het sy werklik bestaan? Lees verder »

Miswolk oor Tafelberg

Wynand Nel

(herinneringe aan 24 Februarie 2010)

Ná Hospitaaldraai kronkel die pad om Duiwelspiek en dan lê die stad met Tafelbaai-hawe vol in die gesig. `n Miswolk van Seinheuwel af het oor Groenpunt gesak. Die kinders merk dit eerste op – ek is ietwat in gedagte.

Hierdie verjaardag moet ‘liggies’ wees en liewer maar net doodstil kom en verbygaan. Dit sal die eerste keer wees dat ek nie `n oproep van my ma sal kry nie en dié wete maak `n broosheid in my wakker. Lees verder »

Ionic Smart Watches will be the replica watches first device in the Fitbit product that can display CGM data. The important thing is that this partnership does not affect the replica watches uk Ionic watch itself CGM tracking function, on the contrary, Dexcom company's data will be displayed with the watch itself data collection. It is swiss replica watches worth noting that the CGM function in the factory settings of Fitbit Ionic itself is not available and must be provided to rolex replica the user at a later update. And both companies will be released as early as 2018 as soon as possible.