Wat ons nie
in onsself koester nie,
kan nie in die wêreld om ons bestaan nie,
want ons is sy klein gemeenskap. Continue reading Om skoonheid na te streef…
Category Archives: Poësie
Opstanding: ‘n Gedig vir opstandingsondag
deur Cas Vos
Van die floute lig kan sy retina
so plots skaars ‘n gloed behou;
sy volgelinge voel sy donker
op die strand waar Hy tafel dek
met hande waaraan rowe kors. Continue reading Opstanding: ‘n Gedig vir opstandingsondag