Category Archives: Poësie

Somerdag

Wie het die wêreld gemaak?

Die sierlike swaan, die pronkende pou?
Wie het die sprinkaan gemaak?
Hierdie een wat uit die gras gespring het
en nou suiker uit my hand eet?
Hy met sy yslike, ronde oë …
Nou lig hy sy fyn voorpootjies en vrywe sy gesig …
Dan wip die vlerkies oop en hy swewe weg. Continue reading Somerdag