Om skoonheid na te streef…

Wat ons nie
in onsself koester nie,
kan nie in die wêreld om ons bestaan nie,
want ons is sy klein gemeenskap. Lees verder »

Opstanding: ‘n Gedig vir opstandingsondag

deur Cas Vos

Van die floute lig kan sy retina
so plots skaars ‘n gloed behou;
sy volgelinge voel sy donker
op die strand waar Hy tafel dek
met hande waaraan rowe kors. Lees verder »