Kort gebedjie

Help my Heer, om meer bewus te wees van U teenwoordigheid. Leer my om U gees in ander te herken. Maak my dankbaar vir die baie kere wat U liefde aan my betoon word deur ander mense se deernis.

Afrikaanse verwerking: Marie de Kock