Dwarstrekkers, dwepers en dokters

Met sy Healers, Helpers and Hospitals het prof. J.C. (Kay) de Villiers hom wêreldwyd gevestig as dié kundige op die gebied van die mediese geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog. In Dwarstrekkers, dwepers en dokters vertel hy op ’n onderhoudende wyse van ’n hele aantal interessante figure wat hy tydens sy navorsing vir sy groot historiese werk teëgekom het. Mense wat die verskrikkings én vermaaklikhede van die oorlog aan eie lyf ervaar het. Lees meer by Protea Boekhuis @ Books LIVE

Nog ‘n resensie: Tydskrif vir Letterkunde