Kruiskerk

'n gespreksgemeente sonder grense

Skip to content
  • Welkom by Kruiskerk
  • Ontmoet ons leraar en ondersteuningspanne
  • Liturgie
    • Byeenkomste 2024
    • Byeenkomste 2023
    • Byeenkomste 2022
    • Byeenkomste 2021
  • Ondersteun ons
  • Kontak ons
    • Algemene navraag

Gebed vir Sondag ná Paasfees

03/05/2009GebedeAdmin

Gees van ewige Lewe, ons kom op hierdie Sondag ná Paasfees saam om ons te verheug in die ontvouende wêreld om en in ons;
die verandering in die kleur van die herfsblare,
die vriendelike woorde wat goedheid of vertroosting inhou,
die gees van goedhartigheid in onverwagte oomblikke. Continue reading Gebed vir Sondag ná Paasfees →

Gebed van Rex A.E. Hunt

08/11/2008GebedeAdmin

Ons dank God, die bron van alle Lewe en Syn vir al die dinge om ons en in ons;
vir gesondheid, voedsel, drank, warm klere, vir familie, vriende, goeie bure
en vyande wat vir ons bid. Continue reading Gebed van Rex A.E. Hunt →

Posts navigation

Newer posts →

Kontak

Navrae
info@kruiskerk.co.za
Kontakvorm

Wynand Nel
wynandgnel@outlook.com
082 901 5877

Skakels

  • Die Bybel

Nuutste

  • Ou Ierse seëngebed
  • Stadige dood
  • Gebed van ‘n seeman
  • Vlug en aankoms
  • Gebed – Koos du Plessis

Vorige Byeenkomste

  • 2024
  • 2023
  • 2022
  • 2021
Proudly powered by WordPress