O Lord, calm the waves of this heart; calm its tempests. Calm yourself, O my soul, so that the divine can act in you. Continue reading A prayer by Søren Kierkegaard
Lofsang van die son (Lofprysing van die skepping)
Hoogste, almagtige Here,
alle lof aan U, alle glorie, al die eer.
Aan U alleen behoort alles;
as mense is ons U naam onwaardig. Continue reading Lofsang van die son (Lofprysing van die skepping)
Gebed
Here, help ons om ten volle bewus te wees van U heilige Teenwoordigheid.
Omvou ons met U liefde.
Laat ons harte een word met U.
Lei ons na die plek van stilte in onsself,
waar ons nie net ons innerlikste wese vind nie,
maar ook verbondenheid aan die kreatiewe en transformerende misterie van wat God is. Continue reading Gebed
Prayer to Live With Grace
May we discover through pain and torment,
the strength to live with grace and humor.
May we discover through doubt and anguish,
the strength to live with dignity and holiness.
May we discover through suffering and fear,
the strength to move toward healing. Continue reading Prayer to Live With Grace
Daaglikse Keltiese gebed van die Northumbriese Gemeenskap
Vandag vertrou ek my toe aan
die magtige Naam van die Drie-eenheid
deur gebed aan die Drie-in-Een
en die Een-in-Drie. Continue reading Daaglikse Keltiese gebed van die Northumbriese Gemeenskap