Kruiskerk

'n gespreksgemeente sonder grense

Skip to content
  • Welkom by Kruiskerk
  • Ontmoet ons leraar en ondersteuningspanne
  • Liturgie
    • Byeenkomste 2024
    • Byeenkomste 2023
    • Byeenkomste 2022
    • Byeenkomste 2021
  • Ondersteun ons
  • Kontak ons
    • Algemene navraag

Gebed om die Gebeente

08/05/2011Gebede, PoësieAdmin

Heer, waar U noordewind die droë dissel rol
en oor die skurwe brakland jaag van Afrika,
maar eindelik teen ‘n doringdraad met pluksels wol
vaswaai terwyl die kraaie en die aasvoëls kla Continue reading Gebed om die Gebeente →

Kort gebedjie

20/01/2011GebedeAdmin

Help my Heer, om meer bewus te wees van U teenwoordigheid. Leer my om U gees in ander te herken. Continue reading Kort gebedjie →

Die misterie van inkarnasie

12/12/2010PoësieAdmin

Wanneer ons `n oomblik kyk na die ergste onreg
wat een mens aan `n ander kan doen, en sidder
by die gedagte dat dié smet ook in óns is, kraak angs
die siel se fyn skulp en kom lê in die hart Continue reading Die misterie van inkarnasie →

`n Gewone Lewe

01/11/2010PoësieAdmin

Ons lewens is gewoon.
Ek lees dit op `n gefrommelde stukkie papier
op `n bank vergete.
Ons lewens is gewoon,
ook filosowe sê so. Continue reading `n Gewone Lewe →

Om skoonheid na te streef…

10/10/2010PoësieAdmin

Wat ons nie
in onsself koester nie,
kan nie in die wêreld om ons bestaan nie,
want ons is sy klein gemeenskap. Continue reading Om skoonheid na te streef… →

Posts navigation

← Older posts
Newer posts →

Kontak

Navrae
info@kruiskerk.co.za
Kontakvorm

Wynand Nel
wynandgnel@outlook.com
082 901 5877

Skakels

  • Die Bybel

Nuutste

  • Ou Ierse seëngebed
  • Stadige dood
  • Gebed van ‘n seeman
  • Vlug en aankoms
  • Gebed – Koos du Plessis

Vorige Byeenkomste

  • 2024
  • 2023
  • 2022
  • 2021
Proudly powered by WordPress