Laas nag het ek gedroom …
Dit was`n pragtige droom
van `n heilige stad, ongelooflik mooi, goed en regverdig.
Daar was `n tuin soos `n ware paradys, vol bome en waterstrome.
Ek het van vrede gedroom, van wêreld-ontwapening, van vergifnis,
die omhelsing van almal in nood,
`n tyd sónder die dood. Continue reading Laas nag het ek gedroom
Category Archives: Gebede
Gebed om die Gebeente
Heer, waar U noordewind die droë dissel rol
en oor die skurwe brakland jaag van Afrika,
maar eindelik teen ‘n doringdraad met pluksels wol
vaswaai terwyl die kraaie en die aasvoëls kla Continue reading Gebed om die Gebeente
Kort gebedjie
Help my Heer, om meer bewus te wees van U teenwoordigheid. Leer my om U gees in ander te herken. Continue reading Kort gebedjie
Gebed deur Sherri Weinberg
God – heart of the world:
revealed through every aspect of creation:
understood through our awareness.
May we honour the holiness of creation and act accordingly
so that your love is reflected in the way we live. Continue reading Gebed deur Sherri Weinberg
Die Heilige Gees
Ek glo aan die Heilige Gees,
die geheiligde asem van God
oor die aarde.
Dit bring die visie van Christus
na ons, soms so troueloos in ons twyfel. Continue reading Die Heilige Gees