Gebed van Martin Luther

Here, hoe die dinge waarvoor ek vra,
deur U voorsien sal word, dit weet ek nie.
Maar dat U sál voorsien, dit glo ek,
want U het dit belowe Lees verder »

Laas nag het ek gedroom

Laas nag het ek gedroom …
Dit was`n pragtige droom
van `n heilige stad, ongelooflik mooi, goed en regverdig.
Daar was `n tuin soos `n ware paradys, vol bome en waterstrome.
Ek het van vrede gedroom, van wêreld-ontwapening, van vergifnis,
die omhelsing van almal in nood,
`n tyd sónder die dood. Lees verder »

Gebed om die Gebeente

Heer, waar U noordewind die droë dissel rol
en oor die skurwe brakland jaag van Afrika,
maar eindelik teen ‘n doringdraad met pluksels wol
vaswaai terwyl die kraaie en die aasvoëls kla Lees verder »

Kort gebedjie

Help my Heer, om meer bewus te wees van U teenwoordigheid. Leer my om U gees in ander te herken. Lees verder »

Gebed deur Sherri Weinberg

God – heart of the world:
revealed through every aspect of creation:
understood through our awareness.

May we honour the holiness of creation and act accordingly
so that your love is reflected in the way we live. Lees verder »