Geheilig is die skottels en die skoonmaakgoed,
die seep en die wasbak, die koppies en die borde,
warm wolsokkies en koue spierwit teëls,
die saligheid van stortwater en digte, droë handdoeke. Continue reading ‘n Alledaagse gebed
Category Archives: Gebede
Vir Aswoensdag
Regeerder van die nag, Beskikker oor die dag …
Vandag is `n gawe van U, soos geen ander dag
wat U gegee of ons ontvang het nie;
dit straal van goedheid en nuutheid en moontlikhede. Continue reading Vir Aswoensdag
Marked by Ashes
Ruler of the Night, Guarantor of the day . . .
This day — a gift from you.
This day — like none other you have ever given, or we have ever received. Continue reading Marked by Ashes
Op Driekoningedag
Liewe Heer
Ons kom as mense wat nog in donkerte verkeer;
diepe duisternis omvou ons,
want ons is omring van onsekerhede,
vrese,
bruutheid,
geweld,
verlies,
vervreemdinge wat ons nie kan beheer nie. Continue reading Op Driekoningedag
A prayer by Søren Kierkegaard
O Lord, calm the waves of this heart; calm its tempests. Calm yourself, O my soul, so that the divine can act in you. Continue reading A prayer by Søren Kierkegaard