Vir `n Christen is vriendskap nie iets wat jou toevallig oorkom nie, skryf C.S. Lewis in sy boek Die Vier Liefdes. Christus kan regtig vir elke groep vriende sê: “Ek het julle vir mekaar uitgesoek.” Continue reading C. S. Lewis: Ware vriende kom van God
Lei ons op ons lewensweg
Genadige God
U is met ons op ons reis
deur die lewe
wat U ons gegee het. Continue reading Lei ons op ons lewensweg
Kort gebed
Dis so maklik om verstrik te raak
in die nette van vertoon en wil-hê … Continue reading Kort gebed
Dwarstrekkers, dwepers en dokters
Met sy Healers, Helpers and Hospitals het prof. J.C. (Kay) de Villiers hom wêreldwyd gevestig as dié kundige op die gebied van die mediese geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog. In Dwarstrekkers, dwepers en dokters vertel hy op ’n onderhoudende wyse van ’n hele aantal interessante figure wat hy tydens sy navorsing vir sy groot historiese werk teëgekom het. Continue reading Dwarstrekkers, dwepers en dokters
Ek bekommer my gedurig
Ek bekommer my gedurig, en oor alles … Continue reading Ek bekommer my gedurig